Klein Hoewe Kleuterskool
Om te proebeer om n eindelose put tevul

Education & Science

My kinders is altwee al vyf jaar in die kleuterskool. Wat nie die goedkoopste is in rustenburg nie. Hulle verwag van die ouers om by die konserte of enige vunksie met die kinders te doen bestandele vir worsbooitjies en ander kosse te gee en dan moet jy dit nog terug koop by die geleentheid. NOU MOET EK VIR MY KIND SE GRADE PLEGTIGHEID R100 P/PERSOON BETAAL OM TE GAAN KYK. DIT IS WAANSINAG OM TE VERWAG DAT EK MOET BETAAL OM VIR MY DOGTER TE GAAN KYK. EN DAN NOG VIR MY TE SE DIS MY PROBLEEM, DIS MAAR HOE DIT IS. Al reede hoekom ek nog nie my kinders uitgehaal het nie is omdat hulle gelukig is daar. Hoop dit maak die bestuur se oe oop.


Company: Klein Hoewe Kleuterskool
Country: South Africa
City: Rustenburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

KFC
2 Keer vir dieselfde kos betaal

American Swiss
Pay something twice

Mugg And Bean
They are just kids

Heeltyd Speeltyd Kleuterskool
Beste Kleuterskool

Vodacom
Geen hulp van Bestuu

C'est La Vie
Cest La vie Poor management

Discovery Health
Discovery se swak diens!!!

Absa
VERBAND AANSOEK

Wonga
Waiting for a back payment form Wonga

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering