SARS
Hoe lank nog!!

Politics & Government

Ek wag al maande vir sars ek het die goed eers e fileling gedoen toe se hulle ek gaan geld uit kry en ek wag toe my 72 uur vir dit maar toe is daar niks en ek gaan weer terug om te hoor wat aan gaan en toe is n mediese verslag nie reg nie en ek het dit gaan laat reg maak en toe se hulle ek gaan 2 maande wag en daai 2 maande al om. Dit is amper weer sars tyd en ek wag nog steeds vir n antwoord!!


Company: SARS
Country: South Africa
City: Ustenburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Jet
As julle diens en Klere wil he gaan hierna toe

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

GWM SA
Gwm kimberley geen diens

Outsurance
Hoeveel mense word so gevang???

Homemark
Call and take money from your account

SARS
Weet nie meer wat om te doen nie

Vodacom
Kanselleer van kontrak vanaf data basis

Capicall
BEDROG

South African Police Service
Bad service at a police station

Jonway Motorcycles
LAAT MAAK JOU EIE PARTE!!