Absa
Julle vat rerig julle sweet time ne...?

Business & Finance

Dis nou al meer as 2 weke dat ek wag op 'n brief vanaf ABSA dat my Platinum CC opbetaal is en dat ek geen verpligting teenoor ABSA het itv daardie rekening nie.

Ek bly boodskappies (in ENGELS nogals) kry dat hulle daaraan werk maar niks gebeur nie.

Nou presies hoe lank NOG moet ek wag dat ABSA hulle ga-tte moet roer en opstaan om my brief vir my te gee?

As ek vir ABSA geld skuld dan is hulle DIESELFDE DAG nog op my case en dreig my met The Fear of G-od om al my eiendom onder my uit te ruk en verkoop maar as hulle moet presteer dan wag mens tot Kingdom Come.

Ek gaan definitief nie WEER hierdie maand 'n paaiement aan ABSA betaal net omdat ek nog nie my brief het waar ABSA erken ek skuld hulle niks op daardie rekening nie.


Company: Absa
Country: South Africa
City: Hoofkantoo
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
VERBAND AANSOEK

Absa
VAN ABSA

Autopage
Skuld my geld

American Swiss
Pay something twice

Sportscene
Kan nie hulle werk reg doen nie

Absa
ABSA aftrekkings

Absa
Onbehulpsaamheid van Absa Melkbostrand tak

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Absa
ABSA IS CLUELESS

MBD Attorneys
WOEDEND oor verjaarde eis