Virgin Money South Africa
Hoe lank nog??

Business & Finance

Ek het hier gekla 2 weke gelede omdat ek so lank moes aanhou om uit te vind hoeveel ek nog skuld op my Virgin Money CC en toe bel 'n vrou my terug en beloof dat ek 'n antwoord binne 3 dae sou he maar daarvan het ook net mooi niks gekom nie.
Hoe lank gaan ek nou nog moet wag om net uit te vind wat die uitstaande balans (indien enige) op my krediet kaart skuld is?
Ek dink ek moet ophou betaal en kyk hoe vinnig sal hulle dan met my begin praat.


Company: Virgin Money South Africa
Country: South Africa
City: Hoofkantoo
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Autopage
Skuld my geld

First National Bank
Krediet Kaart

Virgin Money South Africa
Ek soek 'n balaans staat vir my rekening

Discovery Health
Ek wag NOG STEEDS!!!

Absa
Julle vat rerig julle sweet time ne...?

MBD Attorneys
WOEDEND oor verjaarde eis

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Bluebean
6 MONTHS

CNA
EReade

J & H Auto Spray
Really taking my elderly parents for a ride