CNA
EReade

Shops, Products, Services

My Man het vir my n EReader gekoop vir my verjaarsdag met die gebruik het ek agter gekom my reader sit nie aan en af nie net wanneer hy in geplak word met die charger gaan hy dan kan en kan ek hom gebruik waarvan ek op die plug moet sit om te kan lees. Die Draad van die plak is nie lank nie ek het na die CNA tak in Secunda gegaan om uit te vind wat staan my te doen. Hy het die supplier gebel van waar hulle die voorraad van kry en die IT man het in n baie ongeskikte manier gese ek het die reader 4 weke en dit is my probleem waarvan ek vir hom gese het ek is nie sy klient nie maar CNA sin. Ek het vir die tak bestuurder gese ek wil met sy arebestuur praat het hy vir my gebel, maar sy no het oor gegaan na voicemail toe. Customer service is gebel en hulle het vir my gese sy sal navra doen om te kyk hoe hulle my kan help en het my cell no gevat ek sal terug kom na my toe. Ek het my reader by die tak gelos. Dit het als Dinsdag die 16.04.2013 gebeur vandag die 18.04.2013 bel ek Customer service van CNA weer net om uit te vind my klagte is nerens gelys nie en so wag ek nog steeds vir enige terug voering om te weet wat gaan aan met my reader en jy noem dit Customer Service ek wonder maar?


Company: CNA
Country: South Africa
City: Customer Service
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Renault South Africa
Probleem met voertuig registrasie

First National Bank
Cellphone Banking

Mtn
Upgrade to tablet

Beares
Vegas sleeper bank gekoop - 2012/05/29

Homemark
Call and take money from your account

Vodacom
Nokia 206

Acd Motors
Vehicle-VW TOURAN 1.9 TDI 2006, Reg no DHR 917MP

Budget Insurance
BAIE SLEGTE DIENS!!

Pam Golding Properties
Wil not recommended pam golding uitenhage

Spec-savers Sa
Patetiese diens