Telesure Group Services
Uitsteukende Diens

Business & Finance

Ek wil net dankie se vir Dorothy se uitsteekende diens en hulp met my eis op my motor. Sy het my heeltyd terugvoer gegee en latweet waar sake staan ek was op n tyd amper moedeloos en gedink hulle gaan nie uitbetaal nie maar sy het deur gedruk vir my en ek is baie gelukig om verder en glo nog lank besigheid tedoen met Versiker. Julle moet haar mooi opas sy beslus n bate vir die maadskapy!


Company: Telesure Group Services
Country: South Africa
City: Century City
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Santam
Kompliment

Investment Pools
Aie swak diens

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Vision Motors
UITSTEKKENDE DIENS

Prepaid24
GOEIE DIENS!!!

Heads Together
Baie ongelukkig

Pam Golding Properties
Wil not recommended pam golding uitenhage

Bakenkop Animal Clinic
Beste diens

Virseker Insurance
Drie weke geneem voordat eis toegestaan is?

Innovative Hair
GAAN 'N EKSTRA MYL