Salo
Almal werk nie hard nie

Business & Finance

Ek is vanoggend deur Jan gekontak. Ek het sopas na die 'complaints' op die site gaan kyk.

Wat ek nie verstaan nie is hoekom SALO nie regs aksie teen die mense neem nie?

Ek is nou al amper jaar saam met SALO. Ek moes soos ek sal aanneem NDA teken sowel as kontrak toe ek my deposito neersit. Met opleiding is vir ons vertel dat indien jy nie jou deel bring nie gaan dit nie werk nie.

Wat ek vir SALO kan vertel om te help is: STOP MENSE PROBEER HELP!!! Ek het 30 000 deposito gegee en met opleiding nalans van 65 000. Die persoon wat net 3 000 depsosito kon gee kon sekerlik nie eens e-pos of bel of handelaars gaan sien nie want die persoon het sekerlik nie geld nie en kan dan nie die besigheid laat werk sonder bedryfskostes nie??

Kontak my gerus of kom na my kantoor in KZN indien julle wil sien hoe ons net groter en sterker saam met SALO raak.

WP Viljoen


Company: Salo
Country: South Africa
City: Knysna
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Jet
Swak Diens, onbehulpsaam, onkundig en ongeskik

Fincapital
BAD SERVICS

Telkom
Onbeskofste persoon ooit

Standard Bank
ONBEHOLPE STANDARD BANK

R & R Rim Repairs
Im wat verkoop is deur r&r rim repairs

Santam
SKOKKEND!!!

MBD Attorneys
INCOMPEDANT STAFF

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Planet Fitness
Kanselleer al vir 5 maande lank