Planet Fitness
Kanselleer al vir 5 maande lank

Sports

Na ons al middel Augustus 2012 my membership wou kanseleer met hoeveel eposse en op die website en hoeveel op roepe en die mense mens net nie terug bel of nooit daar is nie of met jou praat en sal terug kom en net nooit doen nie.los planet fitness my geen ander keuse as om regs stappe te neem nie as hul dan nie hul werk kan doen nie en aan hou n mens se geld steel moet gereg maar geskiet eks nou moeg gesukkel met Lincon Charde en n Thabiso wat nie hul werk kan doen nie en sal almal wat ons ken wat daar gym vertel van die swak diens dat mense maar eerder na n ander gym kan gaan waar jy gehelp word en diens kry


Company: Planet Fitness
Country: South Africa
City: Centurion gate
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Discovery Health
Ek wag NOG STEEDS!!!

Discovery Health
Discovery se swak diens!!!

Bluebean
6 MONTHS

8ta / Telkom Mobile
Ek kan nie my kontrak kanseleer nie

Fincapital
BAD SERVICS

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE

Jet
Swak Diens, onbehulpsaam, onkundig en ongeskik

Vodacom
Nokia 206