Absa
Nagmerrie in Thailand

Business & Finance

3 weke gelede het ek ABSA in Johannesburg gevra om my kredietkaart te aktiveer aangesien ek na Thailand gaan. Die dag voor my vertrek het ek na ABSA Citrusdal gegaan om te bevestig dat als reg is. DIT WAS NIE. Ek het probeer om R50 000 van my spaarrek na my kredietkaart elektronies oor te plaas. ABSA het ook self probeer, maar was onsuksesvol. Hul s? toe ek moet die geld fisies trek dan weer inbetaal. KOSTES!! Hul kon ook nie bevestig of my kredietkaart in Thailand gaan werk of nie. Na die 2de transaksie wat ek in Thailand gedoen het, het hul al my rekeninge gevries. Ek kon nie geld trek of betalings doen. Selfs die betalings wat uit my spaarrekening moes gaan is gestop. Die gevolg is o.a. dat my werknemers se salarisse nie betaal is nie en het hul toe begin staak. Aangesien ek net SMSe kon stuur het ek my broer na ABSA Citrusdal gestuur om hul op my probleem attend te maak. Hul antw. was om nog geld van my spaarrek na my kredietkaart oor te plaas sonder om die kredietkaart te aktiveer. Ek sit toe nog steeds in n vreemde land sonder geld of kommunikasie. My vakansie was geruineer en my besigheid staan stil. Dankie ABSA vir n groot!!


Company: Absa
Country: South Africa
City: Citrusdal
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Standard Bank
Standard Bank Kredietkaart hou nie by ooreenkoms

Absa
ABSA lig net skouers op en onbehulpsaam

Absa
BEDROGSAAK AANGEMELD MAAR ABSA DOEN NIKS

Absa
Onbehulpsaamheid van Absa Melkbostrand tak

Absa
ATM TELLER NIE GELD GEGEE NIE

Absa
VOERTUIG VERSEKERING

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

African Bank
Swak Diens

Absa
Request for confirmation of short term insurance

Absa
(BL) ABSA incompetent!