Old Mutual
22% to cancel a policy, how bad is that?

Business & Finance

Ek het in Oktober 2008 'n Ou Mutual uitkeer polis uitgeneem deur France Holtzhauzen van Highveld. France het aan ons verduidelik dat dit 'n 5 jaar plan is en dat ons na 5 jaar die polis kan stop. Nou hoor ons dat die polis 'n 15 jaar termyn het, wat nooit so aan ons verduidelik is nie. Volgens Highveld sal dit nou 22% van die waarde van die fonds kos om dit nou te stop. Daar is nooit aan ons gekommunikeer dat die koste verbonde om die fonds te stop so hoog gaan wees nie. Die vraag is, lei Ou Mutual hul Makelaars behoorlik op, of word hierdie inligting gerieflikheidshalwe van die verbruiker weerhou? As Ou Mutual nie 'n verduideliking hiervoor kan gee nie, sal ek almal afraai om 'n "belegging" by Ou Mutual te maak, want dit het al die "wins" wat ons oor 'n tydperk van 5 jaar sou gemaak het verswelg.
22%, kan tog nie waar wees nie, daar moet wette wees wat die verbruiker beskerm teen sulke uitbuitery.


Company: Old Mutual
Country: South Africa
City: Head Office
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Old Mutual
Debietorder - R4602.00

Discovery Life
Gelieg en gesteel vir 9 jaa

Hollard Insurance
Poor Agents to market Hollard

Sanlam
Hoe maak mens?

Outsurance
Opdatering van polis

Ooba
Bully versekering sonder verwitiging van gevaa

Old Mutual
Polis verval, waar 'n saving gedeelte gekoppel is

Mutual & Federal
Verskaffer stop kontrak dubbel premie herstel HELP

Tata Automobile Corporation Sa
Na koope diens

MiWay
Patetiese diens