Tata Automobile Corporation Sa
Na koope diens

Cars & Transport

Ons het n kar gekoop laas jaar September 2012 en ons het met die kar see toe gegaan waar die kar net 3 maande oud was en het gebreuk by die see. ons het die road assistant gebel waar ons nie deur gekom het na hulle toe nie en het die volgende oggend gebel. hulle het die kar kom haal by n fulstasie en my my man en kind van 3 jaar net daar gelos sonder n kar ons moes maar plan maak om iemand te kry om ons daar te kom haal waar ons op vakansie is. die man van hoofkantoor Pieter het ons belowe die kar sal reg wees voor die maandag wat ons moet terug kom huis toe wat nie gebeur het nie so my man het n dag se selaris verloor. dit is nou al n jaar terug en ons het geen diens uit Tata gekry nie al wat hulle se is jammer ons wag vir terug vooring.


Company: Tata Automobile Corporation Sa
Country: South Africa
City: VEREENIGING
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Elwierda Glass And Aluminium
GEEN DIENS

Jonway Motorcycles
LAAT MAAK JOU EIE PARTE!!

Adt Security
Swak diens en geen response

NWJ
Slegte diens

Outsurance
Gooi 'n foon neer in my oo

Cell C
BAD SERVICE

SA Post Office
Terleurgesteld

Beares
Vegas sleeper bank gekoop - 2012/05/29

Vodacom
Gekraakte Sam siii skerm

Jet
Gate