Absa
2de klag amper 6mnd

Business & Finance

Ek wag nou al amper 6 mnd vir trugvoering van absa af daar word heeltyd gese hulle sal trug kom na my toe maar daar kom niks daar van af nie. Ek al my goed wat hul van my gevra het vir julle in die 1st week gestuur!! Ek het nie 'n werk nie en die UIF geld wat ek moet gebruik om te oorleef trek julle elke mnd af. AGV julle word my krediet rekord beinvloed en dis al ABSA SE skuld! Die vrou HAZEL MKOHOHLISWA en MAGRET MAISELA antwoord nie eers meer hul foon nie. SWAK SWAK DIENS ek gaan beeld toe CB op mnet toe met die storie.


Company: Absa
Country: South Africa
City: Cape town
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

First National Bank
Krediet Kaart

Mtn
Unnecessary deductions

MBD Attorneys
WOEDEND oor verjaarde eis

American Swiss
Slegte/Geen diens

Absa
Swak, onaanvaarbare diens

Multichoice
DSTV is weer af

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Absa
Julle vat rerig julle sweet time ne...?

First National Bank
PAID UP PETROL CARD