Virseker Insurance
Virsker die swakste diens OOIT

Business & Finance

Ekt al vantevore 'n klagte gele oor swak diens van Virseker, daarna het ek met Dorothy geskakel. Ondertussen was my motor beskadig en dit het reperasies nodig. Ek is die instuksie gegee om op 24 Mei 2013 na Telesure se kantore te gaan vir 'n assesering. Van toe af is daar nog GEEN finaliseering op die claim nie. Ekt vir Janine Martin van Telesure gekontak rakende die kar se afspraak/asseseering/'way forward'. Na ek my kar ingebring het ek 1keer korrespondensie van haar ontvang, toe ek begin vrae vra het sy nie meer terug gekom na my nie. Later is my claim na iemand anders oorgeskuif. Vir laas week het ek met Shahiem gepraat, maar die week is hy op verlof, hy se ek kan vir Russel kontak, en Russel se out of office se ek moet vir Shahiem kontak. Ondertussen probeer ek vir die duisendste keer die call centre bel. Dan werk daar nie n Janine nie, dan word ek op hold gesit vir wie weet hoe lank en dan mag ek vir die 10 000e keer my storie vir n nuwe persoon oorvertel! Dit is absoluut onaanvaarbaar. En ondertussen is my kar steeds nie reggemaak nie!!


Company: Virseker Insurance
Country: South Africa
City: Everywhere
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Virseker Insurance
Swak diens van Virseker - wag nogsteeds

Telkom
SWAK DIENS

Medihelp
Medihelp een van die swakste diens verskaffers

Vodacom
Nokia 206

American Swiss
Slegte/Geen diens

Edcon
SWAK DIENS

First National Bank
Krediet Kaart

Doves Funerals Insurance
Doves gee swak diens en het geen simpatie

Department of Labour
SWAK DIENS VAN DEPT VAN ARBEID, PORT ELIZABETH