Standard Bank
Poor service

Business & Finance

Ek en my man het aansoek gedoen vir 'n huislening net voor ons zambia toe getrek het.dit was middel november 2012. die dame, natasha van den heever, wat ons gehelp het het gese ons sal binne 2 weke 'n antwoord he. middel maart maand het ek SA toe gegaan. toe ek by die bank kom was die dame se verskoning dat hulle niemand in die hande kon kry om die huis oop te sluit vir inspeksie en waardasie nie. alhoewel die verhurings maatskappy letterlik oorkant standard bank is.en die dame het al die nodige tel nrs gehad.net voor ek weer terug gekom het zambia toe het die dame gese dit sal nog so 'n week of 2 weke wees dan sal als afgehandel wees. ek is al van 3 april af weer in zambia en sy het nog niks laat weet nie! van november 2012 tot maart 2013 het ek seker 5 emails gestuur en sy het nie op 1 van hulle reply nie! ek weet nie meer wat om te doen en wie om te kontak nie! as ek haar bel by die bank en boodskappe los kom sy eenvoudig nie terug na my nie! hoop julle kan help!!!


Company: Standard Bank
Country: South Africa
City: Springbok
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Mtn
GEEN TERUGVOER NA AANSOEK VAN KONTRAK

American Swiss
Slegte/Geen diens

Standard Bank
Swak terugvoering

Absa
Geen terugvoering

Budget Insurance
BAIE SLEGTE DIENS!!

Beares
Kry nie produk wat ek soek nie

Autopage
No Sevice

Multichoice
Onbevoegde personeel

Telkom
Raadop!!!

Mtn
Swak Diens