Werda
Premio phone repair

Advertising

EK baie ontervrede met ackermans in metlife port Elizabeth ek het 5 maande terug n foon by hulle gekoop na n week het die foon n kraak ingehad en ek dit so glos en toe kom dit los ek het die foon gevat dat hulle moet dit wegstuur vir repair want die foon wil nie eens aankom en charge nie en vanoggend bel hulle my om die foon te hom haal want dis reggemaak ek het ver geloop om my foon te gaan haal en terug geloop huis toe toe ek hier kom sit ek die batewery in en foon kom nie aan nie en charge ook nie ek neem dit terug toe maak hulle my as n liegmond toe vertel ek moenie my as n lair noem nie as ek die waarheid hoie doie hel moet ek n foon breek waar die battery kom ek maak nie eens my foon agter oop nie ek se net as ek nie n nuwe foon by woensdag kry nie dan gaan ek hulle koerante toe vat want hulle is met die verkeerde person te doen en daai Brandan ou se mos dis my skuld wat die fone regmaak hy ken my nie hy moet my ook nie n lair maak nie want hy het nie my premio foon reggemaak nie en my foon is 5 maande oud ek gee tot woensdag tyd om vir my ander foon te gee mense moenie met my op en af nie ek gaan nie klomp geld betaal weer vir n foon nie verstaan julle nou ek het nou genoeg gehad van skelm mense en nog n ding vra die bestuurderes my hulle die die foon gewrap toe se ek vra een vd werkers vat dit afgehaal het en vir my die boks net so gegee het met die foon as u my wil bel bel na my man se foon toe en dan kan julle met my prt sy nommer is 0765964344
Ek wag n antwoord by mre en dis waarom my man en my seun nie saam met my gaan nie want ek hou nie my mond nie n kleint is altyd reg ek het al ookmmet klomp plekke vasgesit en hulle my ook n lair gemaak as ek die waarheid prt dan is dit waar en as julle nie my n ander foon gee nie soek ek my geld terug dat ek by n ander oplek n foon gekoop ek stuur email vd rekenaAR AF my email adress is werdabain24@gmail.com jammer ek tik in afrikaans en nie nou n foto by my nie ek het my foon en alles in die boks wat ek teruggekry het met my bewys wanneer ek dit gekoop het ek dit die 28 junie 2021 gekoop ek nie tevrede met hul dienste en daai ou brendan wat die fone regmaak nie soos ek gese het ek soek by woensdag n ander foon ek het nie nog geld om te mors nie

EK HOOP NIE JULLE SMEER JULLE ALLIE AF NIE

MEV W BAIN


Company: Werda
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Nokia 206

Vodacom
Physical damage

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE

Mtn
Moeg vir MTN se verskonings

Beares
Foon kom terug met merke

Vodacom
Phone not working

Nashua Mobile
Skelm!!

Telkom
Onbeskofste persoon ooit

Chatz Cellular
Ongeskik, swak diens en verskaf foon wat stukkend

Cell C
My splinternuwe stukkende foon