Vodacom
Onregverdige Afkeuring!!!

Telecommunications

Ek wil my selfoon rekenig van my pa se naam oorskuif op my eie naam, dit sal dinge net soveel gemakliker maak vir alby van ons. Ek betaal elke maand die uitstaande balans vir die foon in my pa se rekening in m.a.w ek betaal my eie foon!! Ek is n 25 jarige dame, ek verdien bo my gemiddelde salaris vir my ouderdoms groep, ek sou nie aansoek gedoen het vir die verandering as ek dit nie kon bekostig het nie. My aansoek vir verandering van titelhouer is afgekeur omdat ek geen skuld op my naam het nie. Ek VERKIES om geen skuld te he nie! Dis onregverdig dat dit afgekeur word bloot op daardie rede. Ek vra toe die ou waneer kan ek her-aansoek doen, eers oor 3maande. Dis seker sodat ek intussen n paar rekeninge kan gaan oop maak om meer krediedwaardig te wees? Dis belaglik. Ons is goeie kleinte van Vodacom en ons is al n hele ruk by hulle, ons voel ons wil skuif na n ander netwerk! Boonop als het ek 2weke terug n sms ontvang wat se my kontrak verval en dis tyd vir n upgrade, toe ek met al my papiere (state, w&l rek, Id's ens ens) soontoe gaan gister se hulle vir my dis eers in Mei maand tyd vir my upgrade. Dis swak! Ek dring aan dat hulle dit her-oorweeg. Ek wag om van julle te hoor!!


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: Hoofkantoor/Key West
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Autopage
Skuld my geld

Cell C
ACCOUNT CANCELLED 2008

Mtn
KONTRAK UPGRADE AAN NIE REKENINGHOUER VAN KONTRAK

Vodacom
Ad service and signal from vodacom

Vodacom
Swak diens van Vodacom

First National Bank
*bleep*! bank na FNB verander-Alles gaan verkeerd

Vodacom
Rekening Maak net geld

Vodacom
Onbevoeg om kliente intelig!!!

Nashua Mobile
Nashua mobile is useless!!

Bluebean
6 MONTHS