Vodacom
Vodacom sucs

Telecommunications

Ek het n nuwe foon gekry en die "settings" is nog nie gedoen nie. Ek het twee Vodacom winkels in Green Acres Port Elizabeth besoek om my foon se "settings" te help stel die eerste een het nie na die foon gekyk nie, net gese sy doen dit nie en ek moet na Vodacom care toe gaan dit is n hardeware fout en aan gestap.
Die tweede plek het die klerk wat op die toonbank gele haar nie verwerdig om reg op te staan nie en net haar kop geskud op my versoek om na die foon te kyk.

Diens is die enigste ding wat n besigheid onderskei van n ander, personeel word betaal vir hulle werk nie om by die werk te wees nie.


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: Vodacom port elisabeth
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE

Vodacom
FOUTIEWE NOKIA 206 VODACOM

Vodacom
Nokia 206 Vodacom

Vodacom
Lackberry 9320 3rd time no luck

Vodacom
Nokia 206

Vodacom
Ad service and signal from vodacom

Vodacom
Kontrak, foon al 3 x ingestuur in 6maande

Mtn
Moeg vir MTN se verskonings

Vodacom
Swak Diens