Vodacom
Swak diens van Vodacom
- 01-14-2013
- 6
Swak diens
As ons nie ons rek bt nie sal hulle somer jou foon af sny sonder om jou in te lig
ek sukel al 2 dea net om opvang te kry op my Blackberry
Wat te hel gaan aan met die swak diens en ek het 2 foon rek by hulle
Company: Vodacom
Country: South Africa
City: Johannesburg