Dial-a-bed
Waarborg van bed word ignoree

Shops, Products, Services

Bed is aangekoop met waarborg. Dial.a.bed het uitgekom en bevestig dat hulle die bed sal vervang met 'n nuwe bed. Dit duur nou al drie maande. Daar moes weer 'n bedrag betaal word wat ek gedoen het en die betalingsbewyse aan hulle gegee het. Daar word net belowe maar niks gebeur nie.

Ek is baie teleurgestel in Dial.a. Bed en sal nie weer met hulle besigheid wil doen nie.


Company: Dial-a-bed
Country: South Africa
City: Centurion
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Roof And All
Bad Bad Bad Services

GWM SA
Gwm kimberley geen diens

E P Radiators
Wou nie lekkende radiator wat onder waarborg is, v

Hyundai South Africa
CD playe

Cell C
SWAK SWAK SWAK KLIENTEDIENS

Discovery Health
AGTERSTALIG

General Motors South Africa
EITERS PATETIES

Capitec Bank
DEBIET ORDER

Cell C
Swak diens en lee beloftes met onbevoegde personee

Pep
Aie swak diens