Vodacom
Complain aan Vodacom hoofkantoo

Telecommunications

Goeie dag

Ek will n complaint in sit met vodacom hoofkantoor. So twee weke trug het vodacom vir ons n sms deur gestuur en vir ons gese dat ons kan upgrate en dat ons qualify vir die Samsung Note 3. Als was gereel en toe se hul deur n sms daar is iets vout mt die kontrakte. Toe gaan My boetie en Pa na vodacom toe om uit tevind wat aan gaan.( Nou ek en my boeti is presies op dieselfde kontrakte en dit word afgetrek op die selfde debiet orde). Toe se hul vir my boete dat hy kan upgrate maar ek kani maar ons is op die selfde kontrakte. Hulle se dat ek n slegter betaler is maar ek betaal omtrent R70 meer as my boetie maar ek kani qualify vir die foon ni. Dis al twee weke en hul wil my gladni help ni. Dis uiters die swakste diens wat ek van hoof kantoor gekry het. En as hul my ni kan reg help mt die foon ni dan gaan ek na n ander mobile dealer toe.

Danki en hoop jul kan my help want ek is vir vodacom.


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: Head office
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE

Mtn
Upgrade to tablet

Samsung South Africa
After Sale

Vodacom
Swak diens van Vodacom

Vodacom
Betaal nie n foon uit sonder n sim!

Chatz Cellular
Ongeskik, swak diens en verskaf foon wat stukkend

Vodacom
Swak Diens

Mtn
Geen LTE en geen Kliënte dien nie

Vodacom
Nokia 206

Vodacom
Swak diens van Vodacom