Vodacom
GEE HELP

Telecommunications

My internet kontrak met Vodacom is as volg, ek het 'n limit van R2500 dus moet die internet na gebruik van R2500 afgesny word! Vir werks doel eindes het ek die dongal aan my werksnemer gegee maar die het onwettige goed (porn) op dit gekyk, dus het die limit nooit gestop nie en met 'n skok aan die einde van die maand ontvang ek 'n rekening van oor die R12000. So dis nou al twee jaar, my prokureer probeer die saak te hanteer, maar Vodacom toon geen help in die verband. Ek kan geen niks op my naam gedoen kry nie aangesien my kreditrekord aangepas is. Dus is dit nou al twee jaar wat Vodacom my kredit lewe bedinges (as mens dit so kan stel) As daar enigsens hulp kan kom sal ek dit ASAP meer as net waardeer. Dis soos ek noem al twee jaar en ek is rasend!!!

BY voorbaat dankie Zagryua Tredoux

LW my rekening nommer by Vodacom is 0278000408052285


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: Centurion
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
REKENING EN MONOPOLIE

Cell C
How is this possible

Vodacom
Account overcharged

Vodacom
ONS DELETE JOU SIMCARD, ONS GAAN JOU NIE SE!!!

Vodacom
Ontevrede diens

Spur Steak Ranches
Family card

Adt Security
Swak diens en geen response

MBD Attorneys
WOEDEND oor verjaarde eis

First National Bank
Geen antwoord by e-pos adresse

Absa
SWAK DIENSTE - BELIEG KLIENTE OP SKRIF!!!