Cell C
How is this possible

Telecommunications

Just have bad bad service from cellc. so i am taking it to Die Burger. See attachd mail.
Account no: 01001292
i have a data 2GB and the still charge me, even if i dont use it!

More Zelda
Ek het gehoor dat jy die persoon is by Die Burger om te kontak in verband met my cell c rekening.
Ek hoop van harte jy kan my help want ek kry geen hulp van hulle af nie en hulle weier om vir my bewyse te gee.
Net agtergrond, ek het hierdie kontrak vir oor die twee jaar en my kontrak gee my 2gb smartdata per maand.
Waar die probleem inkom is dat ek in die tydperk wat ek by hulle is nog nooit meer as my data gebruik het nie. ons het vir meer as 'n jaar by die werk probleme gehad met ons stelse en dan het ek elke dat tussen 3 tot 4 ure op die internet spandeer om te werk en ook om my troue te beplan.
Januarie het ek 'n rekening gekry van R590.18 en het hulle gekontak en met 'n Jonathan gepraat en hy het gese hulle gaan inkyk op die probleem en dan terugkom na my toe. (Ref1735672). Niemand het my gekontak nie en ek toe maar die geld betaal en gehoop hulle maak dit reg op Februarie se rekening. Hierdie maand het ek 'n grooter skok weg want hulle rekening is die maand R1149.07. weer het ek hu


Company: Cell C
Country: South Africa
City: WESTERN CAPE
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Multichoice
Foutiewe rekeningstate

Autopage
Rekening probleem vanaf 2012

Mtn
Unnecessary deductions

Cell C
CELL C CHARGE ACCOUNT AND DIDN'T GIVE PERMISSION

Cell C
Double billing and no network coverage

Vodacom
Vodacom

Absa
Julle vat rerig julle sweet time ne...?

Adt Security
Swak diens en geen response

8ta / Telkom Mobile
Thy do not com back for complaints

Nashua Mobile
Foutiewe Rekening