Vodacom
ONS DELETE JOU SIMCARD, ONS GAAN JOU NIE SE!!!

Telecommunications

Die daaglikse verloor van oproepe aan VODACOM se wonderlike instandhouding van hul netwerk veroorsaak genoeg probleme. Dis niks nie MNR, betaal asb net jou rekening. As jy jou rekening betaal dan behandel ons jou soos n KOning maar as jou rekening bietjie agter raak deur die jaar en ons nie ons rekeninge reg stuur nie dan DELETE ons jou nommer en simcard van ons netwerk af na jy al meer as 6jaar by ons is. Wonderlik. Maar na jy jou rekening tenvolle betaal het kan jy maar op jou eie omkoste n nuwe simcard gaan koop en op jou knee staan en smeek sodat ons (VODACOM) kan besluit of ons jou sal help om jou nommer wat jy al jare gebruik vir jou terug sal gee. Doen maar aansoek en ons sal maar kyk!!!

EK dink dit is tyd vir n nuwe (service provider) Enige een Cell C, MTN, VERGIN

ALLES BEHALWE VODACOM.


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: Seker maar in Santon
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
REKENING EN MONOPOLIE

American Swiss
Pay something twice

American Swiss
TYDSKRIF OP REKENING

Mr Price Sport
Intrest of 21%

Cell C
Uiterse swak diens!

Foschini
SWEMBROEK

Gun City
E aware

Edgars
Situation of my case on my account

Jet
Oorhandig na reeling oor betaling

First National Bank
My account is been Hacked