Autopage
Duur data

Telecommunications

Ek wil net by autopage kla oor hulle belaglike duur data tariewe as jy oor jou data bondel gaan.
Ek het laas maand op my galaxy 3 met so 1.02 gig oor my data bondel gegaan, net om n rekening te kry van oor n R1000 en dis net vir die 1.02 gig wat ek oorgegaan het, nou let wel toe ek hulle bel en vra wat sal 2 gig data my kos, toe se hulle my net R249.Soos die vir my lyk is dit niks anders asbelaglik nie, my hele rekening is toe R2700, ek aanvaar dit glad nie en wil graag weet hoekom dit so duur is.ek is n klient van hulle vanaf 1998, so ek soek n geldige rede, of so nie moet ek maar skuif.
H.P.LAUBSCHER


Company: Autopage
Country: South Africa
City: HEADOFFICE
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Autopage
Rekening probleem vanaf 2012

Mtn
Geen LTE en geen Kliënte dien nie

American Swiss
TYDSKRIF OP REKENING

Vodacom
Kanselleer van kontrak vanaf data basis

Ford
Swak diens

Game
Rekening Vouche

Cell C
Wrongfully billed and no feedback or response

Multichoice
Foutiewe rekeningstate

Mtn
Internet data bundle

Absa
Julle vat rerig julle sweet time ne...?