Mtn
Julle wen die prys vir uselesness. Bravo
- 09-23-2013
- 2
Eerstens DOEN MTN NIE 4G - NIE.
Maar ek moet dieselfde prys betaal as ander fat cats wat dit wel kry.
Ek bel vanmiddag 808 vir hulp met BBM.
Zelo sou vir my n link stuur.
Teen 19:40 bel ek toe weer 808 net om afgesny te word.
Bel toe 173 - net om dieselfde slegte non existing diens te ervaar.
MTN is net n totale NUL op n kontrak.
Dankie MTN - VIR NIKS.
Geen diens en geen 4G dekking nie.
Useless
Useless
Useless.
Company: Mtn
Country: South Africa
City: Hoofkantoor