Mtn
New contract/ phone suspended

Telecommunications

Het aansoek gedoen vir n BlackBerry BIS by MTN op kontrak. Op 10/07/2013 het ek geteken en die selfoon ontvang. Kort daarna was alle funksies geblok (suspended). Met navrae omtrent dit was ek ingelig dat my rekening op R4000. staan. Ek het letterlik op en af gery om die probleem op te los. Daar was aan my meegedeel dat ek nie die enigste klient is met die probleem nie en dat dit die verkeerde kontrak was wat aan my toegeken is en dat dit reggestel sal word. My selfoon was ongeveer n dag inwerking en is nog steeds onaktief/ geblok/ suspend. Geen terugvoer op navrae rakende die probleem. Ek het nou reeds amper 2maande n nuwe foon wat nog niks behalwe moeilikheid beteken het nie en waarmee ek niks kan doen nie. Regtig baie spyt dat ek MTN kontrak uitgeneem het.


Company: Mtn
Country: South Africa
City: Zevenwacht Mall
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Mtn
KONTRAK UPGRADE AAN NIE REKENINGHOUER VAN KONTRAK

Autopage
Mtn verander kontrak

Mtn
NR CANCELLED IN STEAD OF BEING SWICHED TO PREPAID!

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Chatz Cellular
SELFOON KONTRAK

Vodacom
Swak diens van Vodacom

Phonesured
Ongemagtige Debiet order op my Bank rek

8ta / Telkom Mobile
Moet nooit n 8ta kontrak uitneem nie!!! SWAK