Cell C
Swak diens en lee beloftes met onbevoegde personee

Telecommunications

Dit isnou maklik die swakstye netwerk wat ek in jare gesien het. tenspyte daarvan dat hulle op die sosiale netwerk rapporteer word vee hulle nog steeds hulle gatte aan my af. My selfoon is nou vir meer as drie maande stukkend en belowe hulle om dit te kom haal. tot hulle senior mense in bestuur se belofte word nie nagkom nie. CellC is vinnig om jou foon af te lewer indien hulle 'n nuwe kontrak wil AFSMEER aan jou, maar wanneer jy klagtes het rakende probleme en jou foon wat onder kontrak is, wil hulle niks van jou weet nie. My klaghte is nou by 'n Mev A Coetzee ingedien wat hopelik die uiterse swak diens van CellC sal opklaar. Met my vorige rapport op CellC het hulle my die volgende oggend geskakel en beloftes gemaak wat nie realiseer is nie. hulle weer rapporteer en weer 'n dringende oproep met niks wat gedoen is nie. Nou sal ek elke persoon met wie ek by CellC praat se naam noem tot die saak opgelos is. Kom ons kyk wat gebeur nou na die skrywe van 'n swak diensverskaffer.


Company: Cell C
Country: South Africa
City: Customer service
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Cell C
SWAK SWAK SWAK KLIENTEDIENS

Virgin Mobile South Africa
VIRGIN MOBILE IS VIRGINS IN SELFONE BAD BAD POOR

Cell C
SWAK DIENS

Investment Pools
Aie swak diens

Wilma Mostert Eiendomme
Diens is uiters swak

Mtn
SWAK DIENS - GEEN TERUGVOER

Autopage
Klagte oor Selfoon rekening

Cell C
Double billing and no network coverage

Mtn
Moeg vir MTN se verskonings