Blackberry
Lackberry is die grootste gemors!

Telecommunications

Goeie dag

ek het my telefoon ge-upgrade in Oktober 2012. Sedert die 3de dag kon ek nie my telefoon beantwoord nie. ek het gedink as ek die battery uithaal en terugsit, sal dit help, maar dit het nie! die antwoord knoppie het gladnie gewerk van tyt tot tyd nie. die telefoon het vanself doodgegaan en die battery het skaars 'n dag gehou! ek het my telefoon omtrent 2 weke gelede ingeneem en dit is weggestuur JHB toe. toe is my telefoon vervang met 'n ander een. ek het my telefoon eergister gaan haal en dit is presies dieselfde! dit het vandag weer 2x gebeur dat ek nie my telefoon kan antwoord nie! my vorige blackberry wat ek gehad het voordat ek ge-upgrade het, het net so baie probleme gegee! dit veroorsaak ongelooflik baie ongerief. wat staan my te doen! ek wil nie meer die telefoon he nie! ek is nou moeg van sukkel en elke keer is daar net 'n nuwe probleem! ek sal blackberry vir NIEMAND aanbeveel nie! dit is die slegste telefone wat ek nog ooit gehad het! die goed bly stukkend! dit is gladnie die geld of moeite werd nie!


Company: Blackberry
Country: South Africa
City: Paarl
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Blackberry
Stukkende blackberry

Vodacom
Complaint

Vodacom
Blackberry

Vodacom
SWAK DIENS!!!

Vodacom
Bad service

Telkom
TELEFOON BUITE WERKING

Telkom
Telefoon werk nie

Vodacom
9790 nou nog nie reg

Multichoice
Baie upset met multichoice se diens

Mweb
Die slegste diens ooit van die patetiese MWEB