Nashua Mobile
Bad SERVICE!!!

Telecommunications

Ek het my 3G kontrak opgegradeer in Desember 2012 van 'n 2gig na 'n 3gig.
Ek het agtergekom dat Nashua my nogsteeds elke maand charge vir die 2gig kontrak.
Ek wag nou oor 'n maand om 'n credit te kry van hulle.
Elke keer het Roland 'n verskoning en sal terug kom na my toe, wat hy nooit doen nie!
ek sukkel meer as 'n uur om deur te kom na Nashua Mobile Cape Gate toe, net om weer klomp gevoer te word en niks antwoorde nie.

Ek is moeg om te sukkel om my geld uit Nashua te kry, ek het 3 kontrakte by hulle, en dit sal nie hernu word nie. Na 16 jaar as klient is ek!!!

Ek het Chris Rhadley se no. gekry wat die MD van Nashua is, vir hom 'n boodskap gelos en wag nogsteeds vir 'n oproep.


Company: Nashua Mobile
Country: South Africa
City: CAPE GATE
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Nashua Mobile
Foutiewe Rekening

Nashua Mobile
Nashua mobile is useless!!

Nashua Mobile
Still no joy!!!

First National Bank
WAAR IS MY MAAND STATE???

Cellucity
Waiting foreve

Nashua Mobile
Paying For Internet But Can't Use It

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Nashua Mobile
4 days to activate internet

Nashua Mobile
Kontrak nie gekanselleer/swak diens

Nashua Mobile
Cancel contract