Defy Appliances
Probleem met roes, nate wat lostrek en toevries

Shops, Products, Services

Ons het 'n DEFY Enkeldeur Wit Yskas gekoop in 2010, Die yskasdeur was sommer met die intrapslap skeef en hulle het dit kom regmaak, binne 2 jaar het die yskas roeskolle begin kry en asook dat hy nou ys vries agter en die nate begin lostrek onder by die groente bak en daar le gereeld water.

Ons het die Yskas by AP Stipp op Robertson gekoop en vir meer as 'n jaar sukkel ek nou al om 'n rep by my te kry om na die yskas te kom kyk, elke keer is dit net lee beloftes dat iemand gestuur sal word. Ek is uiters ongelukkig en teleurgesteld in die diens wat ek kry.

Kan DEFY asb so gaaf wees om 'n rep na my te stuur sonder om deur die winkel te werk, want hulle diens is swak. Hulle kan my kontak by 082 221 6653 of [Email Removed]


Company: Defy Appliances
Country: South Africa
City: Robertson
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Game
Genoeg is genoeg

Defy Appliances
Defy non existing diens

Defy Appliances
Defy w/masjine wat nie werk ni

Auto And General
Swak diens en geen terugvoe

Discovery Health
Discovery se swak diens!!!

Hyundai South Africa
Verkoop fabrieks foute

Tata Automobile Corporation Sa
Na koope diens

Toyota
Moeg gekla

Wilma Mostert Eiendomme
Diens is uiters swak

Maneki
Dit vat 'n ewigheid