Auto And General
Swak diens en geen terugvoe

Business & Finance

Hoog onsteld met Auto en General se diens. Sukkel nou al meer as 'n week om my polis by hulle te laat opgradeer, en hulle kom net nie na my toe terug nie. en na vele navrae dat iemand my asb in Afrikaans moet kontak, want ek verstaan nie my polis wat in engels aan my gestuur is nie, het nog niemand my terug gekontak nie.

nadat ek van hul website af op hul kontak vorm hul nou al 2 keer gekontak het en gevra het dat hul my asb moet kontak en dat ek ongelukkig is met hul diens, want hulle sloer en in die tussen tyd bly my besigheid se versekering onvolledig, kontak NIEMAND my nogsteeds terug nie.

Uiters ongelukkig, en oorweeg dit sterk om nou my besigheids versekering sowel as my persoonlike versekering van hulle af te skyf as hul nie plan maak om die gemors uit te sorteer nie.


Company: Auto And General
Country: South Africa
City: Bloemfontein
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Innovation Group
Geen hulp van ENIGE IEMAND

Clientele Life
Geen terug voering oor uitkeer van die polis geld

Telkom
SWAK DIENS

Vodacom
Ek wil net my geld terug he!!!

Absa
Pay back Ins claim

Wesbank
Geen diens en onwettige ekstra kostes?!

Vodacom
Vodacom

Mr Price
MOEG GESUKKEL!!!

Jonway Motorcycles
LAAT MAAK JOU EIE PARTE!!

Auto And General
Insurance more problems