Copwatch Security
Probleem opgelos

Security

Graag wil ek net vir Casper bedank dat hy na-ure uitgekom het om my alarm sisteem reg te maak. Na my vorige klag vanmiddag het hulle die ekstra myl vir my gestap. Dankie Casper vir jou profisionalisme, goeie kennis en goeie diens. Dankie ook aan Antony wat my terug geskakel het en gereel het dat die probleem nog vanaand uit gesorteer kon word om my veiligheid te kon verseker. Ek stel dit hoog op prys. Ook `n dankie aan Michael by wie ek kon stoom afblaas en wat die bal aan die rol gesit het.

Baie dankie


Company: Copwatch Security
Country: South Africa
City: Centurion
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Global Carbon
Probleem opgelos

King Price Insurance
Help my met cartrack

Incredible Connection
SOMERSET MALL IS N TAK WAAROP JULLE KAN TROTS WEES

The Wedding Design Magazine
Aie dankie

Mtn
Thank you

Woolworths Insurance
Excellend Service

Zuid Afrikaans Hosptial
BESTE MEDIESE DIENS

B-sure Africa
Goeie en vinnige knap gedaan diens!

Prepaid24
GOEIE DIENS!!!

Cellini Luggage
Baie goeie kliënte diens by Tygervallei tak