B-sure Africa
Goeie en vinnige knap gedaan diens!

Business & Finance

Wie dit mag aangaan.

Ek wil graag baie dankie se aan Yolandi Zwarts wat my vinnig gehelp het om van versekering te verander en bonop is my maandelikse paaiement heelwat laer as wat dit was!

B-Shure, julle het n goeie person aangestel om julle naam hoog te hou.

Dankie
Manie Olivie


Company: B-sure Africa
Country: South Africa
City: Klerksdorp
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Santam
Kompliment

Simply Shoes
PUIK DIENS

Zuid Afrikaans Hosptial
BESTE MEDIESE DIENS

Auto And General
Baie dankie

Amelia's Driving Academy
Goeie diens

Dial Direct Insurance
Baie dankie vir die goeie diens

Uni Capital Group
Satisfying Service

Vision Motors
UITSTEKKENDE DIENS

Copwatch Security
Probleem opgelos