Copwatch Security
Bad service

Security

Ek het `n alarmstelsel gekoop by Copwatch wat hul dan ook geinstalleer het en sodoende is ek dan ook aan hulle gekoppel vir reaksie mag. Van dag 1 af het ek probleme met hul alarm. Hulle is maklik om my te viktimiseer oor R50 rand want volgens hul uitstaande is, nadat die dame wat daarmee werk nie eers self weet wat daar aangaan nie. Gister het ek probleme in my jaart gehad en dit toe wel self uit sorteer sonder dat ek hul genader het. Vabdag kom ek agter dat my beams nie reg werk nie. nadat die alarm afgegaan het, het ek 10 imute gewag vir hul om my te skakel. Ek het toe einde ten laaste na hul kantore geskakel waarna Nico aan my genoem het dat hul nie sein van die alarm ontvang het nie. Ek het toe versoek dat hul iemand uitstuur omrede ek vrou alleen by die huis is en bang is vir gister se herhaling. Nico het toe aan my meegedeel dat Antony (in bevel) gese het dat sy mense besig is en dat hul eers more iemand kan uitstuur. nWel vir hul part hoop ek ek lewe nog more. Ek voel die diens is uiters pateties en ek hoop hul sal vir my familie verduidelik as ek iets moet oorkom deur die nag.


Company: Copwatch Security
Country: South Africa
City: Centurion
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Telkom
SWAK DIENS

Adt Security
Swak diens en geen response

SARS
SWAK DIENS

Happy Nappy
Baie slegte diens van verkoopsdame by Happy Nappy

Imperial Select Multi Franchise
Bad Service and Feedback

Futuris Monitoring Services
ALARM WERK NIE MAAR DEBIET ORDER GAAN DADELIK AF

Builders Warehouse
PVC Reduce las

Maneki
Dit vat 'n ewigheid

Renault South Africa
Probleem met voertuig registrasie