Altech Netstar
Nudebt, Ref: ND15672652 - Kanselleer kontrak & antw

Security

My dogter, I Zowitsky, het 'n versekeringspolis uitgeneem, waarop sy 3 van haar voertuie verseker het. Die een is 'n VW CITI GOLF, wat gebruik word deur haar dogter, Roxanne van Wyk. Die Vers.-mpy het daarop aangedring dat dit met 'n opsporingstoestel toegerus word. Sy het NETSTAR gebruik. Die Vers.polis is gekanselleer op 01/05/12 as gevolg van onvoldoende fondse. Netstar se debietorders is ook nie betaal nie. In Aug '12 het ons aanmanings van [Email Removed] (0861683328) ontvang REF: ND14368278. Ek het die uitstaande bedrag betaal & gevra vir 'n afskrif van die kontrak met Netstar by die Witbank-tak & Nudebt en ook gevra dat dit gekanselleer word. Ons het n? die betaling & versoeke in Aug, geen terugvoering van hulle ontvang nie & aangeneem het dat die saak afgehandel is. I Zowitsky & haar dogter het weer vanaf Des'12 tot Feb'13 aanmanings vir betaling gekry per sms vanaf Nudebt, Ref: ND15672652. Ek het in Aug'12 afskrifte van dokumente ingehandig by die Witbank-tak en ook verskeie kere aangestuur per E-posse na [Email Removed] [Email Removed] [Email Removed] [Email Removed] Witbank-tak het gese sein sal net afgeskakel word.


Company: Altech Netstar
Country: South Africa
City: South Africa
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Autopage
Rekening probleem vanaf 2012

Impak Education
Versuiming om terug te betaal

Mtn
KONTRAK UPGRADE AAN NIE REKENINGHOUER VAN KONTRAK

Cell C
SWAK SWAK SWAK KLIENTEDIENS

AIG Life South Africa
Polis gekansellee

Resolution Health Medical Scheme
ONREGMATIGE VERANDERING VAN PREMIE BEDRAG

Vodacom
Swak diens van Vodacom

Vodacom
Vodacom

Bride&co
Vinnig om jou geld te vat!!!