Chubb
CHUBB STEEL GELD UIT REKENING
- 06-01-2013
- 5
Aan dag aan publiek in Pretoria. Chubb steel jou geld, al is jou kontrak klaar!!! Ek het Chubb 7 Februarie 2013 kennis gegee van my beeindiging van my kontrak. Dit is die 1ste Junie vandag, en hul trek sowaar weer 'n bedrag vanaf my rekening per debietorder, nadat ek Chubb duidelik kennis gegee het dat hulle GEEN reg het sedert 7 Februarie 2013 om enige geld af te trek nie. As iemand geld vat sonder toestemming, is dit STEEL!!! Pasop voordat jul enige kontrakte met Chubb teken!!! Hulle hou nie op om geld uit jou rekening te trek nie!!! Al gee jy enige kennis!!! Dit pla hulle gladnie!!!
Company: Chubb
Country: South Africa
City: PRETORIA