Multichoice
PVR & DSTV ON DEMAND PROBLEME

Recreation & Entertainment

Het al verskeie kere gevra vir hulp met die "record" funksie. Kan geen ander kanaal kyk wanneer daar "record" word nie. Wanneer ek vooraf programeer vir "recording" gebeur dit of nie, maw daar is geen "recording" gedoen nie. Of as ek 'n reeks stel, neem dit ELKE keer as die episode wys dit op...
Die DSTV ON DEMAND - het beslis nie wat geadverteerw rod nie. Het maksimum 3 programme. Soms is van die reekse wel ON DEMAND, en volgende week nie weer beskikbaar nie. Maar by ander mense kan mens dit wel ON DEMAND kyk.
FRUSTREEREND!


Company: Multichoice
Country: South Africa
City: Johannesburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Shoprite
Ou vleis word gemarineer en weer op rak geplaas

Multichoice
Debietorders

Telkom
Geen diens

The Wedding Design Magazine
Een verskoning na die ande

Absa
PROBLEME WORD NIE OPGELOS NIE

Eastcape Midlands College - Charles Goodyear Kampus
Ongelukkige oue

Autopage
Cellphone

Metrobus
Metrobus Oorvol