Checkers & Checkers Hypers
No feedback on prev complain and wrong info given

Shops, Products, Services

Ek het 2 complains gele teenoor Checkers,
1 op HelloPeter - Naamskending. iemand van Head Office het my geskakel, sou terug kom na my, maar GEEN terugvoering.
2de complain was by management ingehandig, die manager ('n dame) het my kos op die vloer neergesit, kliente het van my produkte uitgehaal ens waarvoor ek moes betaal, GEEN terugvoering nie.
3de complain, ek koop vanoggend Manager Spec 4 by die kos afdeling, hulle bevestig dat in die bakkie Calamari is, maar daar is UIE RINGE in NIE Calamari, ek moes hiervoor betaal, dit ten koste van my uitgawe weg gooi, aangesien ek nie uie eet en daarom die staff gevrae het. gewoonlik weet hulle nie altyd eens wat is binne in die bakkies nie, want "die manager" maak dit glo self.

ek wil asb terugvoering op al 3 klagte he, asook 'n geldige bewys van hoe dit uitsorteer gaan raak en wat julle aan die feit gaan doen dat ek met 3 klagtes sit waarvan 2 oud is en NIEMAND moeite gedoen het om dit uit te sorteer nie?

hoor graag van julle

Groete


Company: Checkers & Checkers Hypers
Country: South Africa
City: Century City
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
Geen terugvoering

Beares
Vegas sleeper bank gekoop - 2012/05/29

Bluebean
6 MONTHS

Checkers & Checkers Hypers
Beskadiging van eiendom

Jet
As julle diens en Klere wil he gaan hierna toe

First National Bank
PAID UP PETROL CARD

Absa
Geen hulp met bedrogtransaksie

AIG Life South Africa
Polis gekansellee

Nandos
Kos nie reg alwee

Checkers & Checkers Hypers
Express tills