Media24 Magazines
Landbouweekblad word nie afgelewer nie tsv belofte

Newspapers & Magazines

Hallo Chatal

Vorige plasing het verwysing

Ek het die tydskrif toe ontvang (op een 4 uitgawes). Daarna is dit een keer afgelewer. Toe nie weer nie. Ek geniet die LANDBOUWEEKBLAD baie en sal dit altyd koop as ek dit erens op die rak kry. Ongelukkig wil ek nie meer met julle sukkel tov aflewerings nie. Ek het dit as 'n geskenk ontvang vanaf my werkgewer en sal bly wees as julle aan hulle die gelde kan terug betaal. Ek wil ook nie verder met julle hieroor onder handel nie. Julle kan nie jul woord nakom of jul kant van die ooreenkoms nie en ek wil nie daarmee sukkel nie.
Hendrik Scott
083 740 6412


Company: Media24 Magazines
Country: South Africa
City: Cape Town
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Media24 Magazines
Bestelling van Landbouweekblad - geen aflewering

Moto Health Care
Moto health care / momentum

Cell C
SERVICES

Media24 Magazines
Tydskrif word duurder EN dunner!

Beeld
KOERANT ALWEER NIE AFGELEWER NIE

Purple Turtle Movz
Beste Diens wat ek al gesien het op kort kennis

Impak Education
Versuiming om terug te betaal

Beeld
REKENING OP DATUM / GEEN AFLEWERING

Auto And General
Baie dankie