SA Post Office
Absoluut GEEN kliënte diens/ trots

Miscellaneous

Ek het die 'n paar dae gelede 'n klagte hier gel? oor 'n pakkie wat versend is die 20 Febr en 'n volle week gevat het om tot in Welkom te kom vanaf Kroonstad. Die tracking # PE763589477ZA. BELOFTES< BELOFTES< BELOFTES om 'terug te kom na my toe' oor wat van my pakkie geword het. EK het al menigte e-posse na hulle gestuur en nodeloos om te s? dat ek nog geen antwoord van hulle ontvang het nie! Om op hulle Facebook blad te gaan kla, help blykbaar ook nie!!! WAAR IS DIE FREAKEN PAKKIE!!! Dit kan tog nie nogsteeds vanaf die 27e Febr in WELKOM l? nie??? O ja, en om met die Ombudsman te dreig help klaarblyklik ook nie!!! PATETIESE diens waarvoor ons betaal!!! verby vir swak/ geen dienslewering. RERIG!


Company: SA Post Office
Country: South Africa
City: Nationwide
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

SA Post Office
SNAIL MAIL

Mtn
Geen LTE en geen Kliënte dien nie

PostNet SA
PATETIESE DIENS VAN POSTNET

Wesbank
Geen diens en onwettige ekstra kostes?!

Centurion Select
Oneerlike, swak diens!!!

Damelin Correspondence College
Geen diens vanaf Damelin se kan af nie

Absa
PROBLEME WORD NIE OPGELOS NIE

Standard Bank
Swak Klientediens

Vodacom
Gekraakte Sam siii skerm

Mtn
Mtn incoming server not working for 36 hours now!