Damelin Correspondence College
Geen diens vanaf Damelin se kan af nie

Education & Science

Nadat ons uiters swak dien ontvang het vanaf Damelin se kan af het ons besluit om my dogter se studies te staak. 28 Jan 2013 het ek met die rekening afdeling gesels waarin hulle onderneem het om binne 30 dae my gelde wat ek reeds betaal het aan my terug te betaal. Tot op hede, antwoord hulle geen mail nie nog minder kry ek enige terugvoer. Wat staan my verder te doen in die verband!


Company: Damelin Correspondence College
Country: South Africa
City: South Africa
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Kanselleer van kontrak vanaf data basis

Santam
Swakdiens van Santam

Wesbank
Geen diens en onwettige ekstra kostes?!

Virgin Mobile South Africa
Swak tot GEEN diens nie

Autopage
Rekening probleem vanaf 2012

Bluebean
6 MONTHS

SA Post Office
Absoluut GEEN kliënte diens/ trots

Mtn
Geen LTE en geen Kliënte dien nie

8ta / Telkom Mobile
Swakste Kliente Internet Dienste!

Medihelp
Efund