STS
Geld op Cell C kontrak afgetrek sonder mede wete

Miscellaneous

Ekt opgegradeer by Cell C en ook navraag gedoen oor my rekening so hoog is. Deel hul my mee 'n plek soos Smart call het R7 per dag vir 'n hele maand afgetrek. Vir Desember was dit R150. 'n Black berry foon se liggie flikker rooi en het ek in die vroee oggendure toe ek nog deur die slaap was, moontlik onwetend 'n epos of iets van hul oopgemaak, bloot net om die flikkering weg te kry. So het ek ontwetend 'n subskripsie bekom. Ek het my misnoee aan hul verduidelik waar hul my aangeraai het om epos te skryf om my geld terug te verhaal. Ek het slegs die 7e Desember blykbaar "iets" oopgemaak. Ek is nie so op hoogte van tegnologie nie en so is ek gevang vir 'n "sucker". Intussen hoor ek van ander wat ook dit oorgekom het. Die onnodige eposse en sms'e wat mens daagliks ontvang van vreemde plekke is absoluut 'n frustrasie. Hul wil egter niks weet van my geld terug betaal nie en se ek het dit (slegs) op die 7e Desember geaktiveer en daarom die aftrekkings. Ek het nie geld om in die water te gooi nie en gebruik my foon net vir noodsaaklikhede. As jul asb aandag hieraan kan gee. Smart Call se no: 0115074789


Company: STS
Country: South Africa
City: Johannesburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

STS
Trek bedrae af van Cell C sonder my medewete

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE

Sanlam
Not informing customer!!!

First National Bank
Part 2: Promises broken (1st logged on 9 Dec)

Vodacom
Physical damage

Mweb
Die slegste diens ooit van die patetiese MWEB

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Cell C
CELL C CHARGE ACCOUNT AND DIDN'T GIVE PERMISSION

Standard Bank
Geld kom terug na my

Moto Health Care
Moto health care / momentum