Mweb
Die slegste diens ooit van die patetiese MWEB

Telecommunications

Die afgelope 2 maande het ek net probleme met Mweb, ek het my webhosting gekanseleer betyds. Toe kom se hul vir my hul gaan my nog 'n maand ekstra vra. Ek het dit teen gesit, al het ek nie eers 'n antwoord op my epos ontvang, net 'n sms dat hul dit gaan afhaal. Toe het ek vir 'n tydperk van 3-5 dae waar ek die stadigste internet ooit gehad het. Aan die einde van Maart het hul nog meer geld van my afgetrek as wat die normale subskripsie is plus die webhosting, ek het eposse gestuur maar ongelukkig niks ontvang nie, ek moes toe skakel. die dame het my belowe als sal reg wees die maand en hul sal die geld wat hul my skuld van my huidige subskripsie gelde aftrek. Daarna het ek besluit ek gaan als kanseleer want hul gee my net moeilikheid. Ek het hul laatweet. Ek het ook hul geskakel. Na als het hul nie net 'n nuwe maand se supskripsie bedrag afgetrek nie hul het ook verkeerd af getrek, bedoelind nog meer as wat ek en die konsultant oor die telefoon gepraat het. nou op die stadium is ek so keelvol vir die slegte diens van Mweb. Om als te kroon tussen deur al die probleme het ek nog nie een keer 'n epos gekry of 'n oproep wat se hul is jammer nie, ek gevra iemand moet my skakel


Company: Mweb
Country: South Africa
City: Johannesburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

First National Bank
WAAR IS MY MAAND STATE???

College SA
Patetiese Diens

Standard Bank
Hulleverneuk my met my kr kaart en gee swak diens

Absa
ABSA lig net skouers op en onbehulpsaam

Vodacom
Swak Diens

3way Auto
Korrupsie en bedrog

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Discovery Health
Refund

Capitec Bank
Seeking answers to a big problem

Autopage
Klagte