Huggies
SWAK GEHALTE

Miscellaneous

Goeie dag. Ek is baie teleurgesteld aan julle kwaliteit. Ekt verlede Sondag by Clicks Upington (Kalahari Mall) vir my 2 jarige seuntjie 'n jumbo pak Huggies Gold for boys gekoop. Ek was net indie eerste helfte vandie pak toe moet ek vyf weggooidoeke weggooi sonder dat my seun dit nat gemaak het maar omdat hulle bandjies (straps) gebreek het kort nadat ek dit vir hom aangesit het. Ek was gisteraand baie geskok toe ek ontdek my seuntjie se weggooidoek le langs hom inplaas van aan sy lyfie. Ek moet nou uit ondervinding erken dat julle kwaliteit uiters swak en pateties is. Ek kan nie glo dat ek so duur moet betaal vir swak gehalte nie. Onaanvaarbaar vir my wat 'n enkelouer is. Dankie!


Company: Huggies
Country: South Africa
City: Upington
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Huggies
Doeke is swak gemaak

Multichoice
SWAK SWAK SWAK

Edgars
Edgars Alberton sien my nooit weer nie SWAK SWAK!

Mbizi Caravan Lodge
Mbizi Caravan Lodge Pryse en Vuil Badkamers

Huggies
Gebreekte nappies

Huggies
Huggies baie teleurgesteld

Sheet Street
BEDROOM CURTAINS PEFECTIC

Mtn
Unnecessary deductions

Absa
Diens uiters swak!!!