Huggies
Huggies baie teleurgesteld

Miscellaneous

Ek is baie teleurgesteld in Huggies doeke, ek gebruik tans no 2 doeke en dis die hoeveelste een in die pak wat of nie toegestik is agter nie, so die "lining" binne kom uit. Die een het sommer glad nie die "lining" in aan die voorkant ni. Ek gebruik net Huggies want die ander kompiterende doeke werk glad nie met my kinders nie. Ek dink die doeke is duur genoeg dat ek mag kla daaroor. Hoop regtig dat julle hierdie probleem vinnig kan oplos ek het nog n ver pad om te stap met doeke aangesien my dogtertjie nou eers 2mnde oud is, ek wil nie graag van doeke verander nie, want Huggies is my eerste keuse. Daar was geen sulke probleme met my oudste kind nie. Hoop ni julle probeer inboet op kwaliteit om te bespaar nie.


Company: Huggies
Country: South Africa
City: Worcester
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Huggies
Gebreekte nappies

Huggies
Doeke is swak gemaak

Dis-Chem
Swak kwaliteit Van panda doeke

Procter & Gamble SA
Pampers nappies skeu

Sascha Tehuis
Behandel oues sleg

Huggies
SWAK GEHALTE

Altech Netstar
TRANSMITTER / NOT TRANSMITTING

Huggies
LOVING HUGGIES GOLD FOR GIRLS