Netcare
Treurige terug betaling van deposito

Health & Medicine

Op 13 Des 2012 het ek my seun, Leon Jacq de Jager, na Vaalpark hospitaal geneem vir noodbehandeling. Terwyl die personeel met hom besig was het ek die mediese besonderhede by Ontvangs gegee. Die volgende oomblik skree die ontvangsdame na die nood eenheid dat alle behandeling gestaak moet word want Jacq is die meer op die medies nie.

Ek moes soos in onmiddelik R12 000.00 oorbetaal per internet terwyl die ontvangsdame agter my gestaan het en kyk dat ek nie kanse vat nie en ook vir my ges? om die blokkie te merk dat die geld onmiddelik beskikbaar is. Dit het R38.00 gekos vir daai aksie.

Ek sukkel nou vir 2 maande om my terugbetaling van n R1000.00 terug te kry van die Netcare groep. Na verskeie probeerslae het hulle ges? die tjek sal die 15 de Februarie 2013 gereed wees. Ek het ges? n tjek is nie aanvaarbaar nie, want dan moet hy weer vir 7 dae l? in m y bankrekening. Die bestuurder, Amanda, by H/K het ges? hulle sal die geld direk in my rekening op Vrydag 15 Feb 2013 betaal.

Sowaar word n tjek in my rekening in betaal. Ek bel weer vir Amanda en sy s? ek moet bank toe gaan en gaan clear. Wag n driekwart uur by die bank om te hoor hulle kan nie die tjek clear nie.


Company: Netcare
Country: South Africa
City: Vaalpark
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
ABSA IS CLUELESS

Absa
Internet Banking

Fedhealth Medical Scheme
Fedhealth betaal nie geld aan my terug nie

Wonga
Waiting for a back payment form Wonga

African Bank
Swak Diens

Vodacom
Vodacom

Medihelp
Efund

First National Bank
Temporary loan fnb!!! R780 gemaak in 6dae!!!

Makro
Patetiese diens

Vodacom
Ek wil net my geld terug he!!!