Medihelp
Medihlep help nie

Health & Medicine

Ek is reeds 8 jaar n lid van Medihelp. Laasjaar het ek n sms gekry om korrespondensie te verwag re premies v 2014. tsv d feit dat ek 'n epos ver is het ek NOU nog nie die korrespondensie ontvang nie. Ek het hoofkantoor gebel en moes so lank aanhou dat ek later na die plaaslike kantoor toe gery het. Hulle het vir my die korrrespondensie uitgedruk. Ongelukkig was dit te kort voor ons met vakansie sou vertrek om al die stawende dokumente bymekaar te kry. In Januarie het ek alles bymekaargesit en dit WEER na die plaaslike kantoor geneem. Dis nou al 10 dae later en ek het nog geen bewys van ontvangs/bevestiging van my premie ontvang nie terwyl die premie binne enkele dae moet afgaan.


Company: Medihelp
Country: South Africa
City: Membership fees
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Medihelp
Medihelp een van die swakste diens verskaffers

Wesbank
Geen diens en onwettige ekstra kostes?!

Nedbank
Ek moet betaal want hulle het nie diens gelewe

Aig Life South Africa
Baie slegte en vertraagde terugvoer. Eis misversta

MIBFA
Sukkel om my Pension uit, Engineering Industries

Virseker Insurance
Geen terugvoer op "Retrenchment" eis

Absa
Absa het motor registrasie papiere laat weg raak

Channel Life
RETRENCHMENT VOORDEEL BHU07130L

Impak Education
My seun was'13 Gr12 ek beveel ander instansie aan