ATKV
Uitstekende oord en fasiliteite

Health & Medicine

Diens van al die personeel is onbeskryflik. Dissipline word op die oord gehandhaaf. Vanaf ek ingeskakel het vir n bespreking tot by die singende kelner met ontbyt was almal se diens van die hoogste gehalte. Die oord word buitengewoon instand gehou en verbeteringe konstant aangebring. Die wyse waarop die oord bestuur en verhoudings met kollegas gehandhaaf word, is prysenwaardig n groot applous vir Dr Wim de Wet. Bou voort op u goeie werk.


Company: ATKV
Country: South Africa
City: Klein Kariba
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Rus 'n Bietjie Caravan Park & Resort
Rus? Bietjie Resort

Glen Rus Aftree Oord
Glen rus aftree oord--ongelooflike diens

Game
Kan jy glo dit is hoe kliënte bedien word???

Woolworths Insurance
Excellend Service

KFC
ALWAYS A PROBLEM!!!

Eezi Move
Goeie Diens

Auto And General
Baie goeie Diens!!!

Zanandi
Goeie diens en lekker vakansie

Virseker Insurance
Ek het die beste diens ontvang

ATKV
Lee Beloftes