Momentum Health
PUIK DIENS

Health & Medicine

Ek het 'n probleem met 'n makelaar gehad wat verkeerde inligting aan my verskaf het in Kroonstad, a.g.v. van die makelaar se fout het ek met 'n tandarts rekening gesit wat ek nie kon bekostig nie. Ek het makelaars verander na Magda Jordaan toe. Sy het as my nuwe makelaar vinnig aan die werk gespring om my probleem op te los, my rekening word betaal en die terugvoer van my probleem was vinnnig. Vir Magda se puik en vinnige diens om my mediese fonds se probleem op te los, wil ek graag net baie dankie se! As makelaar vir Momentum Health beveel ek haar graag aan! Sy loop die ekstra myl vir haar kliente!


Company: Momentum Health
Country: South Africa
City: Pretoria, Gauteng
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Momentum Health
Medies premier verander met 173%

@lantic
Kan nie kla oor diens, want daars geen diens!

Copwatch Security
Probleem opgelos

Electric Express
Goeie Diens

King Price Insurance
Profesionele diens

Resolution Health Medical Scheme
ONREGMATIGE VERANDERING VAN PREMIE BEDRAG

Absa
Electronic Banking

Nashua Mobile
Swak diens

First National Bank
WILKOPPIES FNB KLERKSDORP

Simply Shoes
PUIK DIENS