First National Bank
WILKOPPIES FNB KLERKSDORP

Business & Finance

Ek was vanmiddag (31/07/2013) in bank toe om rede my internet geblock was. Die dame by die service point was glad nie behulpsaam nie. Ek het ongelukkig nie haar naam gekry nie, maar sy het by die 4de toonbank gesit net na 1 uur, dis 'n blanke dame. Ek het begin om vir haar te se dat my internet nie werk nie, sy het my net so gekyk en gese dat sy nou net met mense 2 ure gesit het om hulle sin reg te maak en dat ons dan seker dieselfde probleem het, sy het nie eers 'n poging aangewend om na my goed te kyk nie, syt net gese sy kan nie help nie. En sy was bitter ongeskik.

Die ry loop ook soos hy wil, almal gaan sit net waar hulle wil en spring net op en gaan om gehelp te word, maak nie saak of jy voor hulle daar was nie. Daar was egter 'n ou oom wat voor ons wouinspring en die vrou het nie eers geluister wat ek se nie, sy het net vir die oom gesit en kyk. Ek vind dit baie onprofesioneel. Elke mens se goed is anders, sy kan nie my bank sake met iemand voor my vergelyk nie. Ek is 'n mediese Dokter, so ek kan dan ook nou net se as ek nie lus is vir werk nie dat die vorige pasient dieselfde probleem het en net my skouers optrek.

Dis baie swak diens!!!


Company: First National Bank
Country: South Africa
City: Klerksdorp - Wilkoppies
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Jet
SLEGTE DIENS EN MANIERE VIR ALBEI JET WINKELS

Edgars
Swak diens

Doves Funerals Insurance
Doves gee swak diens en het geen simpatie

Discovery Health
Discovery se swak diens!!!

Pick 'n Pay
SWAK DIENS EN AREA BESTUURDER LIEG VIR CUSTOMER

Vodacom
Die dame weet nie wat is die goed waarvoor ek vra

Spar
Naam skending en Slegte Klientediens

Standard Bank
Swak terugvoering

J&k Mobile Mechanic 24/7
J&K MOBILE MECHANIC 24/7 moet beginners wees

Absa
Geen terugvoering